Griekwastad

Griekwastad

(Griquatown)
Hoofstraat van Griekwastad
Hoofstraat van Griekwastad
Griekwastad is in Noord-Kaap
Griekwastad
Griekwastad
 Griekwastad se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°51′S 23°15′O / 28.850°S 23.250°O / -28.850; 23.250
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitSiyancuma
Stigting1801
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal77,74 km2 (30,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 428
 • Digtheid83/km2 (210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.8%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense60.2%
 • Swart mense33.3%
 • Ander2.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.4%
 • Tswana 2.3%
 • Ander 2.4%
Poskode (strate)
8365
Poskode (posbusse)
8365
Skakelkode053

Griekwastad is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die N8 nasionale pad gaan deur Griekwastad. Kimberley is ongeveer 150 km oos van Griekwastad. Dit was die eerste dorp wat in die land noord van die Oranjerivier gestig is.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Griekwastad". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy